Jeug Alpha – Heilige Gees naweek – Graad R-3

Jeug Alpha - HG naweek - Gr R-3

Dieselfde tyd wat ons die Jeug Alpha met die Graad 7-12 groep gedoen het, het ons dit ook met die Graad R – 6 in twee verskillende groepe, Graad R-3 en Graad 4-6, gedoen. Ons het ongelukkig net die lesse van die Heilige Gees naweek vir die Graad R-3 groep en deel dit graag met julle.

HEILIGE GEES NAWEEK – Graad R – 3

Sessie 1 – Wie is die Heilige Gees?

Heilige Gees Naweek – Graad R-3 – Sessie 1 – Wie is die Heilige Gees – 1

Joh 14-26 – vingerafdrukke

Sessie 2 – Wat doen die Heilige Gees?

Heilige Gees Naweek – Graad R – 3 – Sessie 2 – Wat doen die Heilge Gees

Padtekens

Sessie 2 – Robot

Sessie 3 – Vrugte van die Gees

Heilige Gees Naweek -Graad R-3 – Sessie 3 – Vrugte van die Gees

Vrugte van die Gees – prente

Volg die skakel hieronder na ons ander Jeug Alpha hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/jeug-alpha/

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s