Sondagskool les: God die Vader Snr.

Sondagskool les - God die Vader

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

God die Vader – Senior

Hierdie kwartaal se tema by EPIC Jeug is Ani-brand-fees. Ons kyk hierdie kwartaal na Wie die God is wat ons aanbid deur elke week oor Een van die Drie-Eenheid te gesels.

Die doel van hierdie lesse is om die kinders weer onder die indruk te bring van hoe groot en hoe amazing die God is wat ons aanbid. Hierdie is die tweede les, die vorige les was die een oor die Drie-Eenheid, die volgende twee, God die Seun en God die Heilige Gees volg binnekort. Hierdie lesse kan ook vir Sondagskool gebruik word.

Vir hierdie les kan jy of die PowerPoint – Ons Wonderlike Skepper of die Videoclip hieronder gebruik, of albei. Beide van hulle is regtig treffend as jy die kinders onder die indruk wil bring van hoe amazing God is.

JEUGLES – God die Vader

Ons Wonderlike Skepper PPT

 

Convert lesse na word om hulle jou eie te maak deur die volgende skakel te volg: http://www.zamzar.com/convert/doc-to-pdf/ 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s