Moedersdag: Spesiaal vir Ma

Moedersdag 5

Soos ons weet is Moedersdag om die draai, en gewoonlik wil mens iets spesiaals vir die mamma’s in die kerk doen, hier is twee oulike idees wat dalk mag help:

PowerPoint Presentation:

Hier is twee oulike PowerPoint Presentations wat julle gerus na kan kyk.

Moedersdag 1 – PPT

Moedersdag 2 – PPT

Survival Kit vir Ma en Ouma:

Die rol van ‘n Ma – en ‘n goeie Ma – kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Hierdie survival Kit help om Ma’s daaraan te herinner. Jy kan dit op verskeie manier doen, soos dit jou tyd en begroting pas. Jy kan al dit artikels in ‘n sakkie of boksie pak, die survivial kit instruksies uitprint en bo-op plak. Ons het ook ‘n spesiale Survival Kit vir Ouma gemaak:

picture 4

Laai die Moedersdag survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:

MOEDERSDAG SURVIVAL KIT

Ouma 3

Laai die Ouma survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:

OUMA SURVIVAL KIT

Ma en Ouma Sertifikate:

Ons het ook op hierdie oulike Ma en Ouma sertifikate in Afrikaans afgekom wat julle dalk kan gebruik. Volg die skakel onder elke sertifikaat om dit af te laai.

fdf353a48e7e4bfd930f996673edbc81

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3934/8e52da7438284e11afc4a0eafbc27105.pdf

b4e2ed1962ba4a52af6e594efea9bb77

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3849/44200d940db1458c9acc3aa2d7c39e8e.pdf

ee3891500e834dc9b959869ed1b13fb1

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3948/d65cc972de8a4ca0bcd03ade9126e095.pdf

Die volgende sertifikate het ‘n prentjie van ‘n MAMMA en ‘n dogtertjie; MAMMA en ‘n seuntjie; OUMA en ‘n dogtertjie en OUMA en ‘n seuntjie wat die kinders self kan inkleur:

045d9735f8c04b829189b0d5f099f335

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3849/61dc0475720c4d2dbda068141a3cc9d2.pdf

Beste ouma 2

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3948/a1f540a1e0da4febb3aefaccbddb4f41.pdf

Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s