Sondagskool les: God die Seun Snr.

Sondagskool les - God die Seun - Senior

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

God die Seun – Senior

Hierdie kwartaal se tema by EPIC Jeug is Ani-brand-fees. Ons kyk hierdie kwartaal na Wie die God is wat ons aanbid deur elke week oor Een van die Drie-Eenheid te gesels.

Die doel van hierdie lesse is om die kinders weer onder die indruk te bring van hoe groot en hoe amazing die God is wat ons aanbid. Hierdie is die derde les, die vorige lesse was die Drie-Eenheid, en God die Vader. Die volgende les is God die Heilige Gees en volg binnekort. Hierdie lesse kan ook vir Sondagskool gebruik word.

JEUGLES – God die Seun

Ysbreker – Celebrity speletjie

Celebrities PPT

Hulp vir die Leiers – Wat maak Jesus so uniek

Facebook template 1

Facebook template 2

Facebook template 3

Die volgende videoclip word tydens die les gebruik:

 

Convert lesse na word om hulle jou eie te maak deur die volgende skakel te volg: http://www.zamzar.com/convert/doc-to-pdf/ 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s