Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.
Brain Teasers:
Bybel Brain Teasers is een van ons kinders se gunsteling aktiwiteite. Dit help om hulle te laat dink, en op hierdie manier leer hulle ook meer oor die Bybel. Daar is soveel geestelike temas waarvoor jy dit kan gebruik – jy sal dit redelik gereeld as ysbreker by van ons lesse sien.
Ons het bietjie na die Engelse stel gekyk, en toe het die gogga ons gebyt en ons het ons eie stel in Afrikaans ontwerp.
Bybel Brainteasers – Afrikaans
Die Afrikaanse Bybel Brainteasers stel ons in drie afdelings beskikbaar. Die eerste Afdeling het al 56 slides sodat jy hulle kan gebruik soos dit jou pas. Die ander twee stelle het ons in maklik en moeilik gegroepeer en alles is in PowerPoint en WORD formaat beskikbaar.
Almal:
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal – PPT
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal – Antwoorde
Maklik:
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Maklik – PPT
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Maklik
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Maklik – Antwoorde
Moeilik:
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Moeilik – PPT
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Moeilik
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Moeilik – Antwoorde
Bybel Brainteasers – Engels
Hierdie Brain teasers kan jy ook gratis by die volgende skakel aflaai: http://biblepuzzles.org.uk/
Bybelse Brainteasers – antwoorde
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/25/hulpbronne-brainteasers/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/25/hulpbronne-brainteasers/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/25/hulpbronne-brainteasers/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/25/hulpbronne-brainteasers/ […]
LikeLike
[…] Bybel Aktiwiteite: Brain Teasers […]
LikeLike