Bybel Aktiwiteite: Blokraaisels

blokraaisels - groot

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.

Blokraaisels:

Een van die lekkerste aktiwiteite om met kinders te doen is ‘n blokraaisel of crossword puzzle. Die probleem is dat dit altyd in Engels is, en mens wil dit graag vir jou kinders in hulle eie taal laat doen. WEL, die probleem is opgelos!! Hier is twee websites waar jy dit self in jou eie taal – AFRIKAANS – kan maak! Ons gebruik dit gereeld en dis baie ‘userfriendly’ – volg net die instruksies.

https://worksheets.theteacherscorner.net/make-your-own/crossword/

https://www.education.com/worksheet-generator/reading/crossword-puzzle/

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

3 thoughts on “Bybel Aktiwiteite: Blokraaisels

  1. Pingback: Bybel Speletjies |

  2. Pingback: Bybel Aktiwiteite: Puzzlemaker |

  3. Wow ek is baie bly om op julle site af te gekom het. Ek is die kinderkerk tannie in ons kerk en moet sê dit raak soms ‘n uitdaaging om te moet vertaal of selfs net iets in afr te kry. Dankie vir julle hulp. Blessings

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s