Sondagskool les: 1. Wie is die Heilige Gees? Snr.

Sondagskool les - 1. Wie is die Heilige Gees - Seniors

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

God die Heilige Gees

Ons het die eerste kwartaal by die Sondagskool gekyk na God die Vader, die tweede kwartaal na God die Seun – Jesus, en hierdie kwartaal kyk ons na God die Heilige Gees.

Hierdie is die eerste les van die derde kwartaal – Wie is die Heilige Gees?

Daar is heelwat lesse op hierdie Blog oor die Heilige Gees, maar elkeen is anders, en elkeen se fokus is anders en is vir ‘n ander groep geskryf.

1. Wie is die Heilige Gees? – Senior

In hierdie les leer ons dat Jesus die Heilige Gees belowe het en bietjie meer oor wat die
Heilige Gees doen.

1. SONDAGSKOOL LES – Wie is die Heilige Gees

 

Convert lesse na word om hulle jou eie te maak deur die volgende skakel te volg: http://www.zamzar.com/convert/doc-to-pdf/ 

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s