#Sleutelgedagtes: Kinders leer soos hulle leer

Hierdie is ‘n baie interessante onderwerp en beslis iets om oor na te dink wanneer dit kom by Sondagskool, Kinderkerk en Jeug. Ons wil tog graag hê dat ons kinders die maksimum moet leer tydens ‘n Sondagskool les of ‘n Jeugaand, maar maak ONS as leiers dit vir hulle moontlik? Elkeen van ons het ‘n…

Kinderkerk les: Jesus leef

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Jesus leef In hierdie les leer die…