Bybel Speletjies: Emoji’s

emojis

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Emoji’s

Bybel Emoji’s is een van die lekkerste maniere om Bybelkennis by kinders vas te lê en sommer lekker oor die Bybel te gesels.

Daar is geen reëls vir die speletjie nie, jy kies hoe jy dit wil speel. Dis ‘n heerlike speletjie om tydens huisgodsdiens te gebruik om algemene Bybelkennis mee te toets, asook vir ‘n ysbreker of vir ‘n Funaand. Ons het dit in PowerPoint asook WORD formaat beskikbaar.

Jy kyk na die leidrade en daarvolgens raai jy watter Bybelverhaal dit uitbeeld.

Laai die dokumente hieronder af:

Bybel Emoji Speletjie PPT

Bybel Emoji Speletjie

Bybel Emoji Speletjie – Antwoorde

Volg die skakel hieronder na ons ander Emoji Speletjie:

Speletjies: Emoji Speletjies

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/

4 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s