Bybel Speletjies: Would you Rather?

Speletjies bybel would you rather 1

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Bybel ‘would you rather’

Baie van ons ken die speletjie “would you rather” met al die weirdste vrae denkbaar. Ons het dit al ‘n paar keer met ons kinders gespeel, en alhoewel hulle gril vir die vrae, geniet hulle die speletjie baie.

Ons het op http://youthworkinit.com/10-christian-would-you-rather-questions-part-3/ se Bybelse ‘would you rather’ afgekom, en het dit vir ons vertaal na Afrikaans. Ons deel dit graag met julle. Ons het dit in word formaat om dit uit te print, asook PowerPoint afhangende van julle hulpbronne. Ons sluit oor ‘n lekker lawwe een in wat ons onlangs met ons kinders gedoen het.

Laai die dokument hieronder in WORD en PowerPoint formaat af.

Bybelse would you rather

Bybel ‘would you rather’ PPT

Lawwes – would you rather

Hier is nog so paar lawwes:

Would you rather / Sou jy eerder….

  • wou rolskaats of ysskaats
  • In ‘n donderstorm wou wees of ‘n aand waar die krag af is.
  • ‘n wit muis of ‘n hamster wees
  • Voor baie mense praat of mense wat van jou skinder
  • Spinasie of hoenderlewertjies met uie eet
  • In ‘n kamer wees met ‘n by of ‘n mier wat gedoop is in sjokolade eet
  • ‘n kat of ‘n hond wou wees
  • Swem in die see of in ‘n hysbak ry
  • In ‘n kamer vol slange wees of in ‘n kamer vol spinnekoppe
  • Deur ‘n begrafplaas loop in die nag of ‘n ou/meisie vir die eerste keer uitvra vir ‘n “date”
  • ‘n Moeilike toets skryf of iemand van Jesus vertel
  • In ‘n tee koppie wil bly of onder ‘n sampioen
  • Reënboogkleure in jou hare wil hê of sebra strepe
  • ‘n Hond wil hê wat meow of ‘n kat wat blaf
  • Ontbyt met ‘n beer wil hê of aandete met ‘n walvis
  • In ‘n swembad vol marshmallows wil spring of ‘n swembad vol jellie
  • Stink asem hê of stink voete
  • Vlieg of baie sterk wees
  • Ruik soos ‘n hamburger of ruik soos ‘n hotdog
  • Eerder olifant ore hê of ‘n dinosaur stert
  • Heel dag nies of heel dag hik

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/

 

One thought on “Bybel Speletjies: Would you Rather?

  1. Terug pieng: Speletjies |

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s