Die pad na Paasfees

die pad na Paasfees

Ons deel graag hierdie oulike Paasfees Bordspel van NG Somerstrand gemeente met julle. Dis ‘n baie oulike aktiwiteit om met jou gesin tydens Huisgodsdiens te doen. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is!

Die pad van Paasfees – lees hierdie Heilige Week elke dag die skrifgedeelte en rangskik die gebeure van Jesus se lyding in volgorde. Begin Sondag met die skrifgedeelte by blokkie 1.

2015BordspelA3(1)

Laai die dokument hieronder in PDF formaat af:

2015BordspelA3(1)

Volg die skakel hieronder om dit af te laai:

https://ngkerksomerstrand.co.za/tag/paasfees/page/2/

Jy kan dit ook gratis in swart en wit aflaai deur Bybelmedia. Volg die skakel hieronder:

Click to access Die-pad-na-Paasfees.pdf

Volg die skakel hieronder na ons Paasfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/

2 comments

  1. Ek kry nie die bladsy oopgemaak nie

    2018-03-06 8:33 GMT+02:00 WordPress.com :

    > algoagemeenskapskerk posted: ” Ons deel graag hierdie oulike Paasfees > Bordspel van NG Somerstrand gemeente met julle. Dis ‘n baie oulike > aktiwiteit om met jou gesin tydens Huisgodsdiens te doen. Die bonus is > natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is! Die pad van Paasfees – lees > hi” >

    Like

    • Hi Anne-Marie!

      Dankie dat jy laat weet het, ons het ‘n ander skakel asook die direkte PDF skakel opgesit. Probeer weer en laat my asb weet as jy nogsteeds probleme ervaar met die oopmaak.

      Like

Leave a comment