Bybel Aktiwiteite: Puzzlemaker

puzzlemaker

Ek hoef julle seker nie te vertel hoe skaars Afrikaanse hulpmiddels vir Kinderkerk, Sondagskool en Jeug is nie. Jy het baie keer die wonderlikeste les, en moet dan tevrede wees met Engelse hulpmiddels, wat veral nie vir die kleintjies werk nie.

Vandag het ons vir julle goeie nuus, jy hoef nie langer met Engelse hulmiddels tevrede te wees nie, jy kan nou jou eie Afrikaanse hulmiddels maak.

Puzzlemaker

http://www.discoveryeducation.com/free-puzzlemaker/index.cfm?campaign=flyout_teachers_puzzle

Hierdie is ‘n aanlyn program waar jy die volgende hulpmiddels in die taal van jou keuse (Afrikaans) kan maak:

  • Wordsearch
  • Criss-cross
  • Double-puzzles
  • Fallen Phrases
  • Math squares
  • Mazes
  • Letter Tiles
  • Cryptograms
  • Number blocks
  • Hidden messages

Volg ook die skakels hieronder vir nog soorgelyke aanlyn programme vir die maak van jou eie Afrikaanse hulpmiddles:

https://algoagemeenskapskerk.com/2017/07/11/aktiwiteite-blokraaisels/

https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/28/hulpbronne-woordsoek-wordsearch/

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s