Kersfees Vasvra

kersfees vasvra

‘n Kersfees vasvra is nog ‘n manier om die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Ons het ‘n Junior Kersfees vasvra, asook ‘n Senior vasvra saamgestel.

Elke vasvra is in  twee WORD formate beskikbaar. Die een is bloot ‘n lys met al die vrae en antwoorde, en in die ander dokument is die vrae en antwoorde op kaartjies wat jy kan print en uitknip.

Ons het ook die Junior en Senior Kersfees vasvra in PowerPoint formaat beskikbaar.

Laai die Junior Kersfees vasvra hieronder af:

Junior Kersfees Vasvra

Junior Kersfees Vasvra – Kaartjies

Junior Kersfees Vasvra PPT

Laai die Senior Kersfees vasvra hieronder af:

Senior Kersfees Vasvra

Senior Kersfees Vasvra – Kaartjies

Senior Kersfees Vasvra PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s