Sondagskool Les: 1. Drie-Eenheid Snr.

White round background with colorful dotted pattern.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Lesreeks: God die Heilige Gees

Hierdie mini-reeks oor die Heilige Gees, is deel van drie reekse oor die Drie-Eenheid wat vir Sondagskool geskryf is. Die eerste reeks fokus op God die Vader, die volgende God die Seun – Jesus Christus, en hierdie reeks op God die Heilige Gees. Elke reeks is gefokus op een van die Persone van die Drie Eenheid.

Ons het hierdie reeks by die Sondagskool asook by EPIC Jeug gedoen, jy sal dus twee lesse by elke tema sien. Sondagskool is die kort les en die EPIC Jeugles die langer les.

1. Drie-Eenheid Snr.

Hierdie les verduidelik dat hierdie amazing God wat ons aanbid so komplek is, dat Hy drie persone in een is, iets wat ons menslike verstand nooit werklik sal verstaan nie.

Laai die Sondagskool Les hieronder af:

1. SONDAGSKOOL LES – Drie-Eenheid

Laai die EPIC Jeugles hieronder af:

JEUGLES – Drie-Eenheid

DRIE- EENHEID – Ysbreker 2

DRIE-EENHEID – Vrae in die Groepe

Hulp vir Leiers – Drie Eenheid

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/heilige-gees-sondagskool/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s