Saalbyeenkomste: 5. Jy is Spesiaal

Hierdie is ons vyfde Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Jy is Spesiaal Hierdie is die verhaal van ‘n bekende spreker wat ‘n seminaar aangebied het. Hy het ‘n R50 vir die gehoor opgehou, en gevra wie dit wil hê, natuurlik wou almal dit hê! Daarna het hy dit opgefrommel, daarop getrap en dit regtig ‘verniel’,…

Sondagskool Les:Walk through the Bible 6

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Walk Through the…