Saalopening: 11. Paasfees

11. groot

Hierdie is ons elfde Kort boodskap, Saalopening idee.

Paasfees

Vir hierdie kort boodskap, saalopening idee gaan ons nie ‘n storie gebruik nie, maar ‘n teesakkie.

Daar is verskillende maniere wat jy die teesakkie kan gebruik om die evangelie aan die kinders te verduidelik, en jy kan dit aanpas volgens wat jy jou kinders wil leer. Die gebruik van die teesakkie word “The Tea Bag Gospel” genoem, gaan soek dit gerus op YouTube as jy nog nie daarvan gehoor het nie, en besluit WAT jou boodskap gaan wees.

Vir die doel van hierdie boodskap het ons dit as deel van die Paasfees gebruik.

Die belangrike vraag word gevra of jy Jesus ken, en of jy weet of jy hemel toe gaan. Elke deel van die teesakkie word gebruik om die boodskap van Paasfees op ‘n eenvoudige en praktiese manier aan die kinders te verduidelik.

Die video clip hieronder gebruik die teesakkie as deel van ‘n Paasfees Les soos ons gedoen het.

Laai die saalopening hieronder in PDF formaat af:

11. Saalopening – Paasfees

Volg die skakel hieronder na ons ander saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s