Huisgodsdiens: Kom ons lees die Bybel – Graad 7

geometric medical concept white background

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 7, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf.

Kom ons lees die Bybel – Graad 7

Hierdie tuiskategese handleiding se tema is: My lewe, van begin tot die einde saam met God.

Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens of huisgeloof te gebruik.

Net ‘n waarskuwing, die handleidings is in WORD formaat, en soos jy verskillende weergawes van WORD gebruik, verander die uitleg. Maak dus eers seker dat die uitleg in orde is voordat jy dit print.

Laai Tuiskategese Graad 7 hieronder in WORD formaat af:

Tuiskategese graad sewe

Volg die skakel hieronder na ons ander inligting oor Huisgodsdiens / Huisgeloof

https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/

2 comments

  1. Baie dankie, ek so pas Tuiskategese Gr 7 per e-pos ontvang
    Ons woon tans in Ierland en hierdie gaan sommer ‘n GROOT hulp wees

    Liked by 1 person

    • Ons is so bly die materiaal wat ons beskikbaar stel, voorsien in julle behoeftes. Gaan loer gerus onder die Huisgodsdiens afdeling, as jy nog nie het nie, die Tuisgategese begin by Graad 7, en eindig by Graad 11. Die res sal ons nog post oor die volgende paar weke.

      Like

Leave a comment