‘n Paasfees Gedagte

'n paasfees gedagte

Ons het vanoggend ‘n versoek van een van ons gemeentelede gehad om ‘n Paasfees gedagte te maak, wat sy as betekenisvolle geskenkies vir haar kollegas wil gee, en wat nie veel kos nie.

‘n Paasfees Gedagte

Die Paasfees gedagte kan jy vir vriende, familie, kollegas by die werk en ook vir jou kinders by die Sondagskool gee, as ‘n herinnering aan dit waaroor Paasfees werklik gaan.

Ons het ons Kersfees gedagte gevat, en dit aangepas vir Paasfees.

Soos met die Kersfees gedagte, sit jy natuurlik dit wat op die buitekant staan, binne-in ‘n  sakkie of boksie, wat jy ookal gebruik.

Die Paasfees Gedagte is natuurlik ook ‘n wonderlike saadjie wat jy by ongekeerdes kan plant. Ons het om die rede die onderskeie teksverse uitgetik, en jy sit dit in die sakkie of boksie, saam met elke artikel. Jy kan selfs elke artikel met die teksvers in ‘n aparte plastieksakkie sit om alles mooi bymekaar te hou.

Vir die nagmaal kan jy een klein ‘tod’ glasie, ‘n klein druiwesappie en bv. ‘n paar cheddar beskuitjies insit, sodat hulle gereeld nagmaal kan gebruik.

Paasfees begin met Jesus

Laai die dokumente hieronder in WORD formaat af:

Paasfees begin met Jesus

Paasfees begin met Jesus – teksverse

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s