Kinderkerk Les: 21. Die Bybel – Nuwe Testament Speletjies

21. groot - nuwe testament speletjies

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Nuwe Testament Speletjies

Hierdie les kan as deel van die Kinderkerk Lesreeks oor die Bybel gebruik word, of as ‘n Funles op sy eie. Dit hersien basiese dele uit die Nuwe Testament deur middel van speletjies.

Ysbreker 1:  Boek ordes:  Jy kan die les begin deur die Boek ordes deur middel van bewegings te doen. Die leier sê die naam van die Bybelboek, en die kinders moet die beweging wat daarby pas saam met dit doen. (Boek ordes is ‘n ekstra dokument wat jy aflaai).

Daarna word daar ‘n klomp speletjies gespeel rondom seker Bybeldele:

Speletjie 1:  Diere in die stal:

Speletjie 2:  Vissers van mense:

Speletjie 3:  Peanutbutter ping pong:

Speletjie 4:  Maag lag: Vrug van die Gees vreugde

Speletjie 5:  Mega Bubbles: God se woorde sal altyd bly

Speletjie 6:  Verlore skapie:

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK – Nuwe Testament Speletjies

Boeke van die Bybel Bewegings

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-kinderkerk-lesreeks/

 

 

 

Leave a comment