Internet Hulpbronne: Coronavirus: verduidelik vir jou kinders

coronavirus - groot

Oral hoor jy op die oomblik net die woord coronavirus. In winkelgange, radio, TV en sosiale media. By baie mense wek dit vrees op, en ander voel dat God in beheer is en ons daarom nie hoef te vrees nie.

Hoe ons egter oor die virus voel, dis ‘n realiteit met sekere maatreëls wat ons vir onsself en ons geliefdes in plek moet sit.

Ons kinders sit met groot oë na ons en luister wanneer ons oor die coronavirus praat, en in baie ouers se eie vrees weet hulle nie hoe om hulle kinders hieroor in te lig of voor te berei nie.

Dinkjeug het ‘n baie oulike, praktiese hulpmiddel in Afrikaans saamgestel wat jy kan gebruik om met jou kinders oor die coronavirus te praat. Dis kleurvol met pragtige illustrasie.

Laai die hulpmiddel by die skakel hieronder in PDF formaat af:

Covid-19 vir kinders

https://dinkjeug.co.za/wp-content/uploads/2020/03/Covid-19-vir-kinders.pdf

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s