Paasfees

paasfees - groot

Paasfees gaan hierdie jaar nie dieselfde wees as waaraan ons gewoond is nie. Ons weet nie wat die veiligheidsmaatreëls vorentoe gaan wees nie, maar dit alles verander vir ons as kinders van die Here niks aan die betekenis van Paasfees nie.

Ons gaan aangaan om hulpbronne te post en ons wil julle aanmoedig om dit te gebruik. Wees kreatief daarmee……….gebruik dit vir die mense met wie jy wel tans kontak het. Meeste van ons hulpbronne kan maklik aangepas word vir verskillende groepe.

Ons hulpbronne is ook van so ‘n aarde dat jy dit as deel van Huisgodsdiens kan gebruik.

Kom ons hou ons oë gevestig op Jesus, en NIE op die geraas rondom ons nie. Ons gehoorsaam elke wet soos dit van ons verwag word, maar ons moedig mekaar aan om sterk te wees, aan Jesus vas te hou, en nie aan paniek of mismoedigheid toe te gee nie.

Volg die skakel hieronder na ons Paasfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s