Met Paasfees om die draai het ons ‘n bielie van ‘n Bybelvasvra vir julle saamgestel.
Paasfees
Met kinders wat by die huis is, en baie mense wat tans nie by kerke kan uitkom nie, is hierdie ‘n heerlike manier om deur die Paasfees verhaal met jou gesin te werk. Ons het al die ‘hoofgebeure’ in die Paasverhaal gebruik, en dan ook ‘n klomp onverwagses waarvoor jy jou Bybel gaan nodig hê.
Daar is 44 vrae, en elkeen het ‘n teksvers by, waar jy die antwoord self kan gaan opsoek. Vir die doeleindes van hierdie vasvra het ons die Paasverhaal gebruik soos ons dit in die 1983 vertaling in die boek van Matteus vind.
Laai die Paasfees Bybelvasvra hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees: