COVID 19: Gediggies en Liedjies

Is jy opsoek na oulike liedjies of gediggies om jou te help om jou kinders van COVID 19 te leer? Wel, hier is ‘n paar oulike gratis Hulpbronne waarna jy gerus kan kyk: Soekie Sandra Krog Soekie het soos gewoonlik die oulikste hulpbronne! Gaan loer gerus na haar oulike masker liedjies en gediggies, albei in … Continue reading COVID 19: Gediggies en Liedjies