Kinderkerk Les: Bekering

bekering 2 - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Bekering

Hierdie is ‘n praktiese les wat die moeilike begrip van bekering op ‘n eenvoudige praktiese manier aan die kleintjies verduidelik en vir hulle die geleentheid skep om hulle hartjies vir Jesus te gee.

Saggeus in die boom

Vir hierdie les gebruik ons die storie van Saggeus om bekering aan die kinders te verduidelik. Daarna neem die kinders aan drie aktiwiteite deel om dit prakties aan hulle te demonstreer.

Aktiwiteit 1: Ek is jammer speletjie

Aktiwiteit 2: Bekeer speletjie

Aktiwiteit 3: ‘n Hart wat vergewe

Die les word afgesluit met ‘n klompie bewegings wat die kinders geleer word om die verskillende stappe van bekering vas te lê by die kinders.

Laai die les hieronder af in PDF formaat:

KINDERKERK LES – Bekering

Bekeringsgebed

Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor bekering

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bekering/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s