Bybel Woord Puzzle 1: Profete van die Bybel

BWP 1 - Profete - groot

Ons het tydens grendeltyd hierdie oulike woord puzzle speletjies – natuurlik in Engels – met ons kleinseun gespeel. Dit het die idee laat posvat om soortgelyke speletjies in Afrikaans te maak.

Profete van die Bybel

As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om die profete van die Bybel te ontsyfer, soos op die voorbeelde. Skryf neer wat die prentjie is bv. mes en vat dan die volgende letters van die woorde mes weg: – me. Net die “s” van mes sal dan oorbly. Gebruik dan die ‘s’ saam met die ander prentjies om die profete te ontsyfer.

Bybel Woord Puzzles is groot pret vir die hele familie. Ons het dit so eenvoudig as moontlik probeer hou dat selfs die kleintjies, met ‘n bietjie hulp, sal kan saamspeel. Jy kan ook jou eie lys vrae rondom elke profeet uitwerk wat julle dan as ‘n lekker huisgodsdiens aktiwiteit kan gebruik.

Voorbeelde:

2. joel

6. daniel

Laai die gratis Profete van die Bybel Woord Puzzle hieronder in PDF formaat af:

Profete van die Bybel – Woord Puzzle

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Woord Puzzles:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-woord-puzzles/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s