Bybel Woord Puzzle 4: Vroue van die Bybel

BWP 4 - vroue - groot

Vroue van die Bybel

As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om die vroue van die Bybel te ontsyfer, soos op die voorbeelde. Skryf neer wat die prentjie is bv. mes en vat dan die volgende letters van die woorde mes weg: – me. Net die “s” van mes sal dan oorbly. Gebruik dan die ‘s’ saam met die ander prentjies om die vroue te ontsyfer.

Bybel Woord Puzzles is groot pret vir die hele familie. Ons het dit so eenvoudig as moontlik probeer hou dat selfs die kleintjies, met ‘n bietjie hulp, sal kan saamspeel. Jy kan ook jou eie lys vrae rondom elke vrou uitwerk wat julle dan as ‘n lekker huisgodsdiens aktiwiteit kan gebruik.

Voorbeelde:

1. ragab

2. sara

Laai die gratis Vroue van die Bybel Woord Puzzle hieronder in PDF formaat af:

Vroue van die Bybel – Woord Puzzle

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Woord Puzzles:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-woord-puzzles/

One thought on “Bybel Woord Puzzle 4: Vroue van die Bybel

  1. Pingback: Bybelvasvra 23: Vroue van die Bybel |

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s