Manne van die Bybel
As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om die manne van die Bybel te ontsyfer, soos op die voorbeelde. Skryf neer wat die prentjie is bv. mes en vat dan die volgende letters van die woorde mes weg: – me. Net die “s” van mes sal dan oorbly. Gebruik dan die ‘s’ saam met die ander prentjies om die manne te ontsyfer.
Bybel Woord Puzzles is groot pret vir die hele familie. Ons het dit so eenvoudig as moontlik probeer hou dat selfs die kleintjies, met ‘n bietjie hulp, sal kan saamspeel. Jy kan ook jou eie lys vrae rondom elke man uitwerk wat julle dan as ‘n lekker huisgodsdiens aktiwiteit kan gebruik.
Voorbeelde:
Laai die gratis Manne van die Bybel Woord Puzzle hieronder in PDF formaat af:
Manne van die Bybel – Woord Puzzle
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Woord Puzzles:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-woord-puzzles/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2021/03/05/bybel-woord-puzzle-5-manne-van-die-bybel/ […]
LikeLike