Ons volgende Bybel Woord Puzzle is oor Paasfees. Ons het dieselfde formaat as die Kersfees woord puzzle gebruik.
Paasfees Woord Puzzle
Die Paasfees Woord puzzle bestaan uit 19 “Paasfees woorde” wat jy moet probeer ontsyfer ten einde die Paasverhaal mee te kan voltooi. Vir die Paasfees Woord Puzzle gebruik jy prentjies, soos die hieronder, om die Paasfees woorde te ontsyfer.
Meer volledige instruksies is op die aflaaibare woord puzzle. Kyk gerus na die voorbeelde hieronder, dis groot pret wat jy vir enige ouderdom kan gebruik, natuurlik vir die kleintjies met bietjie hulp.
Voorbeelde:
Laai die gratis Paasfees Bybel Woord Puzzle hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Woord Puzzles:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-woord-puzzles/