Bybel Woord Puzzle 6: Paasfees

BWP 6 - Paasfees - groot

Ons volgende Bybel Woord Puzzle is oor Paasfees. Ons het dieselfde formaat as die Kersfees woord puzzle gebruik.

Paasfees Woord Puzzle

Die Paasfees Woord puzzle bestaan uit 19  “Paasfees woorde” wat jy moet probeer ontsyfer ten einde die Paasverhaal mee te kan voltooi. Vir die Paasfees Woord Puzzle gebruik jy prentjies, soos die hieronder, om die Paasfees woorde te ontsyfer.

Meer volledige instruksies is op die aflaaibare woord puzzle. Kyk gerus na die voorbeelde hieronder, dis groot pret wat jy vir enige ouderdom kan gebruik, natuurlik vir die kleintjies met bietjie hulp.

Voorbeelde:

1

2

Paasfees Woord Puzzle-page0006

Laai die gratis Paasfees Bybel Woord Puzzle hieronder in PDF formaat af:

Paasfees Woord Puzzle

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s