Paasfees Skattejag 3

paasfes skattejag 3 - groot

Hierdie is ons derde Paasfees Skattejag post, maar ons vierde en vyfde skattejag. Nie een van die skattejagte is dieselfde nie, en kan vir verskillende ouderdomsgroepe gebruik word.

Skattejag 4:

Hierdie skattejag is ideaal vir grootter kinders, en kan vir Sondagskool of ‘n Familie geleentheid gebruik word. Jy steek die klomp artikel voor die tyd op verskillende plekke in ‘n vertrek weg, en die kinders moet dit gaan soek. By elke artikel is ‘n teksvers rondom die verhaal van Paasfees wat dan saam gelees word met ‘n vraag.

Laai Paasfees skattejag 4 hieronder in PDF formaat af:

Paasfees Skattejag 4

Skattejag 5

Die volgende skattejag is een van Dinkjeug se skeppings, en net so oulik om te doen. Laai dit gratis by die skakel hieronder af:

Click to access Paasfees-Skattejag-1.pdf

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees Skattejagte:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/03/02/paasfees-skattejag/

https://algoagemeenskapskerk.com/2019/04/16/paasfees-skattejag-2/

Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

2 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s