Hierdie is ons tweede post op die Blog met die Verhaal van Paasfees. In die vorige post word die verhaal breedvoerig vertel soos ons dit in die Evangelies vind, dan het ons ook ‘n eenvoudiger, korter weergawe.
Die Verhaal van Paasfees 2
In hierdie post het ons die eenvoudige weergawe van die Verhaal van Paasfees gevat en kreatief daarmee geraak. Ons het sekere woorde met prentjies vervang om dit interaktief te maak. Daar is ook ‘n kode van die prentjies by in geval die kinders sukkel.
Hieronder is ‘n voorbeeld van die eerste bladsy:
Laai hierdie weergawe hieronder in PDF formaat af:
Die Verhaal van Paasfees – Kreatief
Paasfees Woord Puzzle:
Die Paasfees Woord Puzzle is nog ‘n manier om die verhaal van Paasfees met jou kinders te deel. Die Paasfees Woord puzzle bestaan uit 19 “Paasfees woorde” wat jy moet probeer ontsyfer ten einde die Paasverhaal mee te kan voltooi. Vir die Paasfees Woord Puzzle gebruik jy prentjies, soos die hieronder, om die Paasfees woorde te ontsyfer.
Laai die Paasfees woord puzzle hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na Die Verhaal van Paasfees 1
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/28/die-verhaal-van-paasfees/
Volg die skakel hieronder na ons ander Paasfees Hulpbronne:
[…] Die Verhaal van Paasfees 2 […]
LikeLiked by 1 person