GW Kinderkerk Les 18: Jakob werk vir Laban

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

Bybel Woord Puzzle 5: Manne van die Bybel

Manne van die Bybel As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om die manne van die Bybel te ontsyfer, soos op die voorbeelde. Skryf neer wat die prentjie is bv. mes en vat dan die volgende letters van die woorde mes weg: –…

Kinderkerk Les: Funles – Hou aan Jesus vas

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hou aan Jesus vas Hierdie is ‘n…