I Spy: Ou Testament Verhale

Met die kerkdienste se getalle wat weer verminder is, en stygende COVID getalle het ons tans bitter min kinders in die kerk. Dit maak dit dus moeilik om ‘n lesreeks te doen, want eredienste word nie konstant deur dieselfde kinders bygewoon nie. Ons is dus besig om na ander maniere te kyk om Bybelkennis by … Continue reading I Spy: Ou Testament Verhale