Saalopening: 40. Hardwerkendheid
Hierdie is ons veertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hardwerkendheid Hier aan die begin van die nuwe jaar wil jy die kinders graag aanspoor om hard te werk, en die jaar met positiewe gedagtes te begin. Ons het vir hierdie doeleindes twee Saalopening lesse oor hardwerkendheid saamgestel. Die eerste een gebruik ‘n koekie resep as vertrekpunt … Continue reading Saalopening: 40. Hardwerkendheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed