Hierdie is die negende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.
Hierdie kan vir Kinderkerk, Sondagskool of Huisgodsdiens gebruik word.
Laai die negende Minute-to-win-it met Kopkrapper hieronder in PDF formaat af.
Biliam en die Donkie prentjies
Volg die skakel hieronder na die ander Minute-To-Win-It Kopkrappers:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-minute-to-win-it/