Personeelkamer Opening 44: ‘n Nuwe Jaar

Hierdie is ons vier en veertigste Personeelkamer Opening. Dis net gepas om die nuwe jaar se eerste Personeelkamer Opening met ‘n inspirerende…. of twee…. Openings te begin. Geniet God hierdie jaar In 1643 het die parlement in Engeland die Anglikaanse regeringstelsel in die Kerk van Engeland afgeskaf. ‘n Vergadering van honderd-en-twintig dominees en dertig leke…

Internet Hulpbronne: DinkJeug Familie Toep

Tradisionele ‘boekevat’ en kategeseklas, soos dit altyd gedoen is, werk lankal nie meer vir die meeste huishoudings of gemeentes nie. Die goeie nuus is, danksy ’n paar innoverende leraars en hul spanne, het digitale hulpmiddels in die vorm van interaktiewe platforms asook toeps (apps in Engels) verlede jaar die lig gesien wat dit vir gesinne…

Minute-To-Win-It: Moses

Hierdie is die sewende van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…