Minute-To-Win-It: Geboorte van Jesus

geboorte - groot

Hierdie is die 21ste van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.

Hierdie kan vir Kinderkerk, Sondagskool of Huisgodsdiens gebruik word.

Laai die 21ste Minute-to-win-it met Kopkrapper hieronder in PDF formaat af.

21. Die Geboorte van Jesus

Volg die skakel hieronder na die ander Minute-To-Win-It Kopkrappers:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-minute-to-win-it/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s