Ons het onlangs op die volgende webtuiste afgekom, en wil dit by die versameling programme met julle deel, waar jy self jou eie aktiwiteite in Afrikaans kan maak.
Soos julle sal sien het ons alreeds programme vir die maak van blokraaisels, woordsoek en puzzlemakers met julle gedeel. Hierdie webtuiste wat ons vandag met julle deel het 23 aktiwiteite wat jy self kan maak. Hieronder is die lys van aktiwiteite wat jy op hierdie webtuiste in Afrikaans kan maak:
1. Boggle creater
2. Codeword maker
3. Communicative crossword
4. Compound word Bingo
5. Compound word match maker
6. Crossword maker
7. Daisy
8. Hiddel word puzzle maker
9. Reverse word search maker
10. Word Bingo
11. Word Bingo synonym
12. Word Fit
13. Word Ladder
14. Word Ladder with clues
15. Word Pyramid
16. Word Scrabble
17. Word scramble
18. Word scramble with clues
19. Word search maker
20. Word search maker with clues
21. Word Sudoko
22. Word wheel
23. Word Zigzag
Volg die skakel hieronder na hierdie webtuiste:
https://www.edu-games.org/word-games/index.php
Volg die skakel hieronder na die ander DIY aktiwiteit makers:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/diy-aktiwiteite-makers/