BLOG INDEKS

Hier is ‘n lys van die kategorieë van al die Jeugmateriaal wat jy gratis van hierdie blog kan aflaai:

  1. Bekering
  2. Bybel Aktiwiteite 
  3. Bybel Speletjies
  4. Drie-Eenheid
  5. fan or follower
  6. Funaande
  7. Gawes van die Gees – Kinderkerk
  8. Gawes van die Gees – Sondagskool
  9. Gebedsaande
  10. Geloof
  11. God die Vader
  12. Heilige Gees
  13. Hemelvaart
  14. Internet Hulpbronne
  15. Jesus
  16. Jeug Alpha
  17. Kersfees
  18. Kinderkerk
  19. Kinderkerk Gebedstasies
  20. Kinderkerk Lesse
  21. Leef soos Daniël
  22. Leier Toerusting
  23. Moedersdag
  24. My Identiteit in Christus – Kinderkerk
  25. My Identiteit in Christus – Sondagskool
  26. Nagmaal
  27. Paasfees
  28. Pinkster
  29. Praise and Worship
  30. Sleutelgedagtes
  31. Sondagskool
  32. Sondagskool Lesse Jnr.
  33. Sondagskool Lesse Snr.
  34. Sout vir die aarde – Kinderkerk
  35. Sout vir die aarde – Sondagskool
  36. Speletjies
  37. Stories
  38. Vadersdag
  39. Vrugte van die Gees – Kinderkerk
  40. Vrugte van die Gees – Sondagskool
  41. Wapenrusting
  42. Wees Lig

BEKERING:

Hierdie lesse lei die kinders deur die stappe tot bekering en gee die kinders die geleentheid om die keuse te maak om hulle harte vir Jesus te gee.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bekering/

  1. Sondagskool Les: Bekering Snr.
  2. Kinderkerk Les: Bekering
  3. Om iemand na Jesus toe te lei

BYBEL AKTIWITEITE:

Hierdie afdeling bestaan uit aktiwiteite wat jy as deel van ‘n les kan gebruik om die kinders bekend te stel aan die onderwerp. Dis rustige aktiwiteite wat nie rondbeweeg vereis nie.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

  1. Versteekte prente
  2. Brainteaser
  3. Versteekte boeke van die Bybel
  4. Bybel kopkrappers
  5. Woordsoek / wordsearch
  6. Blokraaisels
  7. Dot-to-Dot
  8. Kinderkerk: Versteekte prente
  9. Versteekte prente 2
  10. Boeke van die Nuwe Testament
  11. Boeke van die Ou Testament
  12. Geheime Kodes

BYBEL SPELETJIES:

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

  1. Matching Games
  2. Minute-to-win-It
  3. Bybel Speletjies Webtuistes
  4. Charades
  5. Emoji’s
  6. Would You Rather
  7. Wie’s wie in die Bybel
  8. Speed Dating
  9. Tic-Tac-Toe
  10. Bou die Bybel
  11. Wat is die Konneksie
  12. Diere van die Bybel
  13. Kinders van die Bybel
  14. Ongelukke in die Bybel
  15. Nommers in die Bybel
  16. Beroepe in die Bybel
  17. God se vreemde opdragte
  18. Bybelvers Woordspeletjie
  19. Bybel Fiksheidsoefeninge
  20. Dissipels van Jesus
  21. Scattergories

DRIE-EENHEID:

Die lesse in hierdie kategorie kom ook in ander kategorieë voor, maar is hier saamgevoeg om hopelik die soektog na lesse oor die Drie-Eenheid te vergemaklik.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/drie-eenheid/

  1. Sondagskool les: Drie-Eenheid Jnr.
  2. Kinderkerk les: Drie-Eenheid
  3. Sondagskool les: Drie-Eenheid Snr.

fan or follower:

Hierdie lesreeks daag die kinders uit om van net ‘n fan na ‘n follower van Jesus te gaan. Dit daag die kinders uit om voorraadopname van hulle geestelike lewens te doen en te besluit of hulle bereid is om alles vir Jesus op die spel te plaas.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/fan-or-follower/

FUNAANDE:

Ons probeer om elke kwartaal met ‘n ‘funaand’ te begin – baie van die kere het dit met die tema van die kwartaal te doen, ander kere is dit sommer net vir die lekkerte. Hier is ‘n lys van die ‘funaande’ wat ons al met ons kinders gedoen het.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/funaande/

  1. Bybelse Familie Funaand 1
  2. Bybelse Familie Funaand 2
  3. Bybelse Familie Funaand 3
  4. Jeug Funaande: Speletjies
  5. Jeug Fuanaande: Noot vir noot
  6. Jeug Funaande: Walk through the Bible
  7. Jeug Funaande: Battle of the sexes
  8. Jeug Funaande: Amazing Race
  9. Jeug Funaande: Bybel CSI
  10. Jeug Funaande: Bybelse Minute-to-win-it
  11. Jeug Funaande: Bybel Vasvra
  12. Jeug Funaande: Challenges
  13. Jeug Funaande: Fear Factor
  14. Jeug Funaande: Survivor for Christ
  15. Familie Funaand: Noot vir Noot
  16. Bybelse Familie Funaand 4
  17. Jeug Funaand: Heilige Gees
  18. Jeug Funaand: Wapenrusting Bootcamp
  19. Jeug Funaand: Vrugte van die Gees
  20. Jeug Funaand: Geloof

GAWES VAN DIE GEES:

Hierdie mini-lesreeks oor die Gawes van die Gees, is vir die Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

Gawes van die Gees – Kinderkerk Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/

  1. Inleiding – Gawes van die Gees
  2. Spreek Gawes
  3. Weet Gawes
  4. Doen Gawes

Gawes van die Gees – Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/

  1. Inleiding – Gawes van die Gees
  2. Doen Gawes
  3. Weet Gawes
  4. Spreek Gawes

GEBEDSAANDE:

Ons hou gereeld gebedsaande met ons kinders, en het dus heelwat voorbeelde beskikbaar. Kyk gerus ook na die Kategorie – Kinderkerk Gebedstasies vir gebedsaande vir die kleinspan.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gebedsaande/

Week van Gebed:

  1. Juniors: Week van Gebed 1
  2. Juniors: week van Gebed 2

Jeug Gebedsaande:

  1. Jeug Gebedsaand: I will follow
  2. Jeug Gebedsaand: Dissipel van Jesus
  3. Jeug Gebedsaand: Jabes se gebed
  4. Jeug Gebedsaand: God se karakter
  5. Jeug Gebedsaand: Transformasie
  6. Jeug Gebedsaand: Herlewing
  7. Jeug Gebedsaand: 7 Days on the Wall
  8. Jeug Gebedsaand: Verhouding met God
  9. Jeug Gebedsaand: Onse Vader
  10. Jeug Gebedsaand: My Identiteit in Christus

GELOOF:

Hierdie drie lesse gaan oor WAT ons as kinders van God glo, op grond van die Woord.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/geloof/

  1. Sondagskool les: Geloofsaand Snr.
  2. Sondagskool les: Wat glo ons? Snr.
  3. Sondagskool les: Wat ons glo Snr.

GOD DIE VADER:

Hierdie mini-lesreeks oor God die Vader, is vir Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/god-die-vader/

God die Vader – Kinderkerk lesse:

  1. Kinderkerk les: God is ons Vader
  2. Kinderkerk les: Eienskappe van God
  3. Kinderkerk les: God is Almagtig

God die Vader – Sondagskool lesse:

  1. Sondagskool Lesreeks: God die Vader Jnr.
  2. Sondagskool Lesreeks : God die Vader Snr.
  3. Sondagskool les: God die Vader Snr.

HEILIGE GEES:

Hierdie mini-lesreeks oor die Heilige Gees, is vir Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/heilige-gees/

Heilige Gees – Kinderkerk lesse

  1. Wie is die Heilige Gees?
  2. Wat doen die Heilige Gees?
  3. Hoe kry ek die Heilige Gees?
  4. Vrugte van die Gees

Heilige Gees – Sondagskool Snr.

  1. Sondagskool Lesreeks: Heilige Gees 1
  2. God die Heilige Gees
  3. Wie is die Heilige Gees
  4. Gees van die Waarheid

HEMELVAART:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/hemelvaart/

  1. Kinderkerk Les
  2. Kix Hemelvaart Les 1
  3. Kix Hemelvaart Les 2

INTERNET HULPBRONNE:

Daar is soveel goeie hulpbronne op die internet wat mens kan gebruik, maar nie altyd van weet nie, en in hierdie afdeling poog ons om van hulle aan julle bekend te stel.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

  1. The Bible Project
  2. Video Clips 1
  3. Musiek videos
  4. Jeugbediening Webtuistes
  5. Kix Bybelmedia
  6. Fxit
  7. Communitas
  8. DinkJeug
  9. Zamzar Online Converter
  10. Victor Kids
  11. Video Clips 2
  12. “Ons Glo” Toep
  13. RoadTrip 24/7 – Tiener Webtuiste
  14. Christian Cartoons
  15. Bybel op jou selfoon en rekenaar
  16. Flieks
  17. Bybel-Toep in Afrikaans vir kinders
  18. Free Photo Editing Software
  19. My Naslaan Bybel App
  20. Waar staan dit in die Bybel?

JESUS:

Hierdie mini-lesreeks oor Jesus, is vir Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus/

Jesus – Kinderkerk lesse:

  1. Inleiding Jesus
  2. Jesus is ons vriend
  3. Jesus maak ons gesond
  4. Hoekom het Jesus aarde toe gekom?
  5. Jesus leer ons
  6. Jesus leef
  7. Jesus hersien speletjies

Jesus – Sondagskool lesse:

  1. Sondagskool les: God die Seun
  2. Sondagskool Lesreeks: Jesus Snr.
  3. Sondagskool Lesreeks: Jesus Jnr.

JEUG ALPHA:

Ons het die gewilde Jeug Alpha reeks so paar jaar gelede met ons kinders gedoen, en die hele reeks na Afrikaans vertaal. Jy sal AL die hulpbronne by die skakel hieronder kry – tot die skakels na die videoclips.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/jeug-alpha/

  1. Jeug Alpha – Graad 7-12
  2. Heilige Gees naweek: Graad R-3
  3. Heilige Gees naweek: Graad 4-6
  4. Heilige Gees naweek: Graad 7-12

KERSFEES:

Ons Kersfees kategorie poog om Christus terug in Kersfees te sit, en eerder daarvan ‘n getuienis as aanstoot te maak.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

  1. Kersfeesherdenking 1
  2. Kersfeesherdenking 2
  3. Advent Kalender
  4. Nativity Scenes
  5. Die Verhaal van Jesus se geboorte
  6. Jesus Skattejag
  7. Advent Kalender Tafelmatjie
  8. Profetiese Advent Kalender
  9. Senior Sondagskool les: Jesus se geboorte
  10. Junior Sondagskool les: Jesus se geboorte
  11. Name van Jesus
  12. Inkleurprente van Jesus se geboorte
  13. Kersfees musiek
  14. Ons huis se reis na Kersfees
  15. JESUS die rede vir Kersfees

KINDERKERK:

Ons hierdie afdeling sal jy algemene Kinderkerk Hulpbronne vind:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk/

  1. Prente vir lesse
  2. Versteekte prente
  3. Klei resep
  4. Aanbiedings hulpmiddels
  5. Kinderkerk Liedjies
  6. Kinderkerk Lesse
  7. Kinderkerk Speletjies 1
  8. Kinderkerk Speletjies 2

KINDERKERK GEBEDSTASIES:

Ons het in 2018 begin om ons kleintjies by die Kinderkerk en EPIC Jeug aan gebedstasies bloot te stel, hier is dit wat ons tans beskikbaar het:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-gebedstasies/

  1. Jabes se Gebed
  2. Ons leer Bid
  3. Die Onse Vader

KINDERKERK LESSE:

Hierdie lesse is vir ons Graad R-3 kinders geskryf wat tydens die erediens bedien word. Die lesse is ongeveer 30 minute lank.  Die lesse is interaktief en word uitgewerk dat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.  Ons vra vragies en kry die kinders aan die gesels.

Hierdie kategorie is opgedeel in lesse oor spesifieke onderwerpe, en dan ons Kinderkerk Lesreeks. Jy kan meer oor die Lesreekse onder die verskeie temas lees.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/

Kinderkerk Lesse:

  1. Kinderkerk Les: Drie-Eenheid
  2. Kinderkerk Les: Nagmaal
  3. Kinderkerk Les: Praise and Worship
  4. Kinderkerk Les: Gebed
  5. Kinderkerk Les: Bekering
  6. Kinderkerk Les: Paasfees

Kinderkerk Lesreekse:

  1. Kinderkerk Lesreeks: Jesus
  2. Kinderkerk Lesreeks: God die Vader
  3. Kinderkerk Lesreeks: Sout vir die aarde
  4. Kinderkerk Lesreeks: Heilige Gees
  5. Kinderkerk Lesreeks: My Identiteit in Christus
  6. Kinderkerk Lesreeks: Gawes van die Heilige Gees

LEEF SOOS DANIëL

Ons is tans besig om hierdie mini-reeks by die Kinderkerk en die Sondagskool te doen, en voeg elke week ‘n les by:

Leef soos Daniël – Kinderkerk Lesse

https://algoagemeenskapskerk.com/category/leef-soos-daniel-kinderkerk/

  1. Voetpartytjie

Leef soos Daniël – Sondagskool Lesse

https://algoagemeenskapskerk.com/category/leef-soos-daniel-sondagskool/

  1. Inleiding – Waarvoor staan jy?

LEIER TOERUSTING:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/leier-toerusting/

  1. Jeugleier Werkswinkel
  2. Leier Toerusting
  3. Jeugleier Opleiding

MOEDERSDAG:

Ons het so paar hulpbronne wat tydens Moedersdag by die huis of kerk gebruik kan word:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

  1. Spesiaal vir Ma
  2. Moedersdag Matching Game
  3. Posomskrywing van ‘n Ma
  4. Video Clips
  5. Wat is ‘n Ma/

MY IDENTITEIT IN CHRISTUS:

Hierdie lesreeks oor My Identiteit in Christus, is vir Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

My Identiteit in Christus – Kinderkerk Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/

  1. Wie is ek?
  2. Die hemel is ‘n gratis geskenk
  3. Sonde
  4. Die koste van sonde
  5. Om op Jesus alleen te vertrou
  6. Nuwe lewe in Christus
  7. Hersien die kwartaal
  8. Makeover
  9. My Identiteit in Christus
  10. Ons is uniek gemaak
  11. Ek is gemaak na God se Beeld
  12. Ek is Uitgekies
  13. Ek is nie Alleen nie
  14. Ek is Geroep

My identiteit in Christus – Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/

  1. Wie is ek?
  2. Die hemel is ‘n gratis geskenk
  3. Is ek ‘n sondaar?
  4. Die koste van sonde
  5. Jesus is die antwoord
  6. Om op Jesus alleen te vertrou
  7. Gebedsgeleentheid
  8. Makeover
  9. My Identiteit in Christus
  10. My prentjie versus God se prentjie
  11. Wat sê die Bybel?
  12. Beeld van God 1
  13. Beeld van God 2

NAGMAAL:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/nagmaal/

  1. Sondagskool les: Nagmaal Snr.
  2. Kinderkerk les: Nagmaal
  3. Berei jou kinders voor

PAASFEES:

Kom kyk gerus na ons verskeidenheid Paasfees hulpbronne wat jou kan help om jou kinders die ware betekenis van Paasfees te leer.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/paasfees/

  1. Paasfeesherdenking 1
  2. Paasfeesherdenking 2
  3. Die verhaal van Paasfees
  4. Paasfees Skattejag
  5. Paasfees Foto-Uitdaging
  6. Saamwees Paaspakkie
  7. Die pad na Paasfees
  8. Paasfees Heilige Week
  9. Kinderkerk Les: Paasfees
  10. Paasfees Video Clips
  11. Kix Paasfees Les
  12. Sondagskool Les: Paasfees Snr.
  13. Paasfees Aktiwiteite
  14. Inkleurprente vir Paasfees
  15. Stories: Die Lappiesmous
  16. Stories: Trek uit jou baadjie
  17. Paasfees Speletjies

PINKSTER:

Die Pinkster hulpbronne is ons eie, asook gratis hulpbronne van ander instansies wat ons opgespoor het.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/

  1. Elektroniese Tiener Pinkster
  2. Sondagskool Les: Pinkster 1 – Snr.
  3. Sondagskool Les: Pinkster 2 – Snr.
  4. Kinderpinkster-Reeks
  5. Pinkster: Tiener Preek-Reeks
  6. Kix Pinkster Les 1
  7. Kix Pinkster Les 2
  8. Kinderkerk Les: Pinkster

POPPEKAS:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/poppekas/

  1. Vriendskap
  2. Poppekas Stories

PRAISE AND WORSHIP:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/praise-and-worship/

  1. Praise and Worship danse
  2. Sondagskool les: Praise and Worship Snr.
  3. #Sleutelgedagtes: Praise and Worship
  4. Praise and Worship aand 1
  5. Praise and Worship aand 2
  6. Praise and Worship aand 3
  7. Kinderkerk Les: Praise and Worship

#SLEUTELGEDAGTES:

Ons wil graag met julle deel hoe ons binne ons verskillende jeuggroep funksioneer en dinge wat vir ons werk. Iemand het nou die dag gesê dat ons die wiel nie weer hoef te ontwerp nie, en dis so waar. Wat egter ook waar is, is dat elke jeugbediening se kultuur en karakter anders is en dit besef ons maar te goed met die vyf verskillende jeuggroepe wat ons bedien. #Sleutelgedagtes is ons vyfsent oor dit wat ons geleer het.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sleutelgedagtes/

  1. Ons geheim
  2. Handleiding vir die gebruik van ons lesse
  3. Verstaan die kinders waarmee jy werk
  4. Praise en Worship
  5. Vrywilligers
  6. Gebed is die sleutel
  7. Uit die boks jeugidees
  8. Om iemand na Jesus toe te lei
  9. Aanmelding van misdrywe teen kinders
  10. I will follow
  11. Kinders leer soos hulle leer
  12. 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
  13. Gadgets en Gizmos
  14. Menseregtedag
  15. Hoekom kinders nie moet stilsit nie
  16. Hoe om ‘issues’ te hanteer
  17. Kinderbeskermingsweek
  18. Jeugdag

SONDAGSKOOL

In hierdie afdeling deel ons idees en materiaal rondom Sondagskool en poog ons ook om die verskillende kategorieë op die Blog aan julle bekend te stel:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool/

  1. Sondagskool Idees 1: Bybel wetenskap eksperimente
  2. Sondagskool Aktiwiteite
  3. Sondagskool Materiaal
  4. Sondagskool Lesse
  5. Sondagskool Idees 3
  6. Sondagskool Idees 4: Object Lessons
  7. Sondagskool Idees 5: Woordlose boekie

SONDAGSKOOL LESSE Jnr.

Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos speletjies en illustrasies. Junior Sondagskool lesse bestaan uit G1-lesse asook Skolebediening lesse, wat meestal Kinderkerk Lesse is wat net bietjie aangepas is vir die Juniors.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-jnr/

Sondagskool Lesse:

  1. Sondagskool Les: Drie-Eenheid
  2. Sondagskool Les: Jesus se geboorte
  3. Sondagskool Les: Reëls

Sondagskool Lesreekse:

  1. Sondagskool Lesreeks: Superhero Opleiding
  2. Sondagskool Lesreeks: Begin by die begin
  3. Sondagskool Lesreeks: Om God eerste te stel
  4. Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God
  5. Sondagskool Lesreeks: God die Vader
  6. Sondagskool Lesreeks: Jesus

SONDAGSKOOL LESSE Snr.

Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

Sondagskool lesse:

  1. Dankbaarheid
  2. Vrugte van die Gees
  3. Gawes van die Heilige Gees
  4. Hoe groot is ons God
  5. Praise and Worship
  6. Wat is gebed?
  7. Hoe praat God met ons?
  8. Laat jou liggie skyn
  9. Raising the bar
  10. Drie-Eenheid
  11. God die Vader
  12. God die Seun
  13. God die Heilige Gees
  14. Pinkster
  15. Nagmaal
  16. Jesus se geboorte
  17. Bekering
  18. Paasfees

Sondagskool Lesreekse:

  1. Wapenrusting
  2. Jeug Alpha
  3. Fan of Follower
  4. Begin die reis
  5. Operasie Transformasie
  6. Om Jesus te volg
  7. Heilige Gees
  8. Begin van ‘n nuwe jaar
  9. My pad as Christen
  10. Wees Lig
  11. God die Vader
  12. Om die Bybel beter te verstaan
  13. Gawes van die Heilige Gees
  14. God Drie-Eenig
  15. Sout vir die aarde
  16. Wat ons glo
  17. Jesus
  18. My Identiteit in Christus

SOUT VIR DIE AARDE:

Hierdie mini-lesreeks oor Sout vir die Aarde, is vir Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

Sout vir die Aarde – Kinderkerk Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

  1. Funles: Sout vir die aarde
  2. Om sout te wees 1
  3. Om sout te wees 2 – Om te dien
  4. Wanneer sout laf raak 1
  5. Wanneer sout laf raak 2 – Die tong
  6. Wanneer sout laf raak 3 – Kwaadword

Sout vir die aarde – Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-sondagskool/

  1. Funaand: Sout vir die aarde
  2. Sout vir die aarde
  3. As sout laf word

SPELETJIES:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

  1. Jeug Funaande: Speletjies
  2. PowerPoint Speletjies
  3. Left-Right-Speletjie
  4. Ysbrekers en Speletjies
  5. Speletjie Webtuistes
  6. Skattejag
  7. I spy
  8. Vind en kleur in
  9. Voltooi die prentjie
  10. Vind die…
  11. Emoji PPT Speletjie
  12. Wacky Woorde PPT Speletjie
  13. Aktiewe Speletjies
  14. Company Slogans PPT SPeletjie
  15. Verwarring Speletjie
  16. Instruksie Speletjie
  17. Storie-Tyd
  18. Boks-of-Weird
  19. Teken Speletjies
  20. Aasjag
  21. Vinger-Twister
  22. Roll-the-Dice
  23. Charades
  24. Simon says…
  25. Kleur Speletjie
  26. Wat is in jou Naam?
  27. Besige-By-Speletjie
  28. Strategiese Speletjie
  29. Speletjies
  30. LEGO Uitdaging
  31. Crazy Stuff
  32. Tangrams
  33. Brain Teasers
  34. Tetris

STORIES:

Stories is ‘n nuwe afdeling waarmee ons onlangs begin het. Dis ‘n wonderlik hulpmiddel om moeilik begrippe aan kinders te verduidelik.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/stories/

  1. Die Lappiesmous
  2. Trek uit jou baadjie
  3. Die hemel se poskantoor
  4. Maak skerp jou Byl
  5. Die Seun
  6. Die Koning het nog ‘n skuif
  7. God weet waar jy is
  8. Die varing en die bamboes
  9. Die Skinder-Toets
  10. Posomskrywing van ‘n Ma
  11. Wat is in jou spons?
  12. Met Jesus in die prentjie lyk alles anders
  13. Luister na die fluister, of wag vir die baksteen…
  14. Die Bybel en die kole-mandjie
  15. ‘n Vader se Belofte
  16. Voltooi die Wedloop
  17. Die krag van Woorde
  18. Groot Wonderwerk in ‘n klein botteltjie
  19. Geen Batterye nie
  20. Hoe hanteer jy Teenspoed?
  21. Fietsry saam met Jesus
  22. God hou die hele wêreld in Sy hand
  23. Kan jy LIEFDE installeer?

VADERSDAG:

Ons het so paar hulpbronne wat tydens Vadersdag by die huis of kerk gebruik kan word:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

  1. Spesiaal vir Pa
  2. Vadersdag Matching Gae
  3. Video Clips
  4. Wat is ‘n Pa?
  5. Vadersdag Les

VRUGTE VAN DIE GEES:

Hierdie lesreeks oor die Vrugte van die Gees, is vir Kinderkerk sowel as vir die Sondagskool beskikbaar.

Vrugte van die Gees – Kinderkerk Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-kinderkerk/

  1. Vrugte van die Gees
  2. Vrugte van die Gees FUNAAND
  3. Vrug van die Gees LIEFDE
  4. Vrugte van die Gees VREUGDE EN VREDE
  5. Vrugte van die Gees GEDULD EN SELFBEHEERSING
  6. Vrugte van die Gees VRIENDELIKHEID EN GOEDHARTIGHEID
  7. Vrugte van die Gees GETROUHEID EN NEDERIGHEID
  8. Vrugte van die Gees GEBEDSAAND

Vrugte van die Gees – Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-sondagskool/

  1. Vrugte van die Gees
  2. Inleiding – Vrugte van die Gees
  3. Vrugte van die Gees FUNAAND
  4. Vrug van die Gees LIEFDE
  5. Vrugte van die Gees VREUGDE EN VREDE
  6. Vrugte van die Gees GEDULD EN SELFBEHEERSING
  7. Vrugte van die Gees VRIENDELIKHEID EN GOEDHARTIGHEID
  8. Vrugte van die Gees GETROUHEID EN NEDERIGHEID
  9. Vrugte van die Gees GEBEDSAAND
  10. Vrugte van die Gees SPELETJIES

WAPENRUSTING:

Hierdie lesreeks oor Die Wapenrusting, is vir Junior sowel as vir die Senior Sondagskool beskikbaar.

https://algoagemeenskapskerk.com/category/wapenrusting/

  1. Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God Jnr.
  2. Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God Snr.

WEES LIG:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/wees-lig/

  1. Sondagskool Lesreeks: Wees Lig Snr.
  2. Sondagskool les: Laat jou liggie skyn Snr.