Sterkte met die Eksamen 2

Hier is so paar versies vir die eksamen wat ons self gemaak het, wat ons graag met julle wil deel. Sterkte met die eksamen kaartjies: Ons het ses kaartjies gemaak in drie verskillende style, hieronder is voorbeelde van drie. Laai die kaartjies hieronder in PDF formaat af: Sterkte met die eksamen kaartjies 1 Sterkte met…

Spesiaal vir ons Matrieks 2

Sjoe, ek kan nie glo dis alweer hierdie tyd van die jaar nie. Ons matrieks is vir ons gemeente baie belangrik, en ons bid die Sondag voordat hulle met die eind-eksamen begin vir hulle as groep in die kerk. Ons probeer ook om iets spesiaal vir hulle te gee om hulle deur die eksamen daaraan…

Spesiaal vir ons Matrieks 1

As jy ‘n kind in matriek het weet jy dat hierdie een van die stresvolste tye in ‘n kind en ouer se lewe is. Het jou kind genoeg geleer…… verstaan jou kind die werk…… en so kan ek aangaan. Soms is dit lekker om so bietjie te lag om die atmosfeer ligter te maak asook…

Kom ons Kleur in…

Kinders het al jare iets beet, en grootmense kom nou eers by … die vreugde van inkleur! Volwasse inkleurboeke, soos dit genoem word, vlieg van die rakke af en kan in bykans enige tema gevind word. Hoekom vra jy? Behalwe dat dit ‘n baie lekker manier van ontspan is, is daar ook ‘n paar gesondheids-voordele…

Sterkte met die Eksamen 1

Met die eksamens om die draai, is baie van ons opsoek na iets ouliks om vir ons kinders te gee om ‘sterkte’ te sê, ons deel graag ‘n paar idees met julle: Eksamen Potlood Ons het hierdie vir ons matrieks gemaak om vir hulle sterkte met die eksamen mee toe te wens. Laai die template…

Terug Skool Toe

Hierdie Blogpost is buite die gewone onderwerpe waaroor ons gewoonlik skryf, maar ons wil graag ‘n positiewe bydrae maak hier in die nuwe jaar met die kinders wat oppad terug skool toe is. Ons weet hoe moeilik dit is om goeie bruikmare materiaal in Afrikaans op die internet op te spoor. Ons het bietjie tyd…