Kinderkerk: Gebedstasies – Die Onse Vader

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Gebedstasies: Die Onse Vader Hierdie gebedsaand kyk…

Jeug Gebedsaand: Onse Vader

Jesus het vir ons as gelowiges  die ‘ Onse Vader’ as voorbeeld gebed kom gee om ons te leer hoe om te bid. Baie van ons kinders sukkel om te bid, of weet glad nie hoe of wat om te bid nie, die ‘Onse Vader’ is dus ‘n baie goeie plek om te begin as…

Kinderkerk : Gebedstasies

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Gebedsgeleentheid: Ons skop hierdie kwartaal by die…

Stories: Maak skerp jou Byl

Maak jou byl skerp is ‘n baie treffende storie van ‘n jong houtkapper wat baie bome op ‘n dag kon afkap, maar omdat hy nie sy byl gereeld skerpmaak nie, raak dit stomp en kap hy al minder bome per dag af. Tema van die storie: Gebed Gebed is ons ‘byl’, en as ons dit…

Jeug Gebedsaand: Verhouding met God

Gebed is een van die pilare waarop Algoa Gemeenskapskerk gebou word. Ons hou gereeld ‘n week van gebed in ons gemeente, en sonder dan een aand af, waar ons ‘n gebedsaand vir ons kinders hou, om hul van jongs af die belangrikheid van gebed te leer. Die gebedsaande vir die kinders is interaktief, waar ons…

Jeug Gebedsaand: 7 Days on the Wall

7 Days on the Wall is ‘n 24/7 gebeds inisiatief van Jegrigo mure waartydens vir herlewing gebid word. In die tyd van hierdie gebedsaand was die gemeente by 7 Days on the Wall betrokke en het die kinders tydens EPIC Jeug ook hulle beurt gekry. Jeug Gebedsaand: 7 Days on the Wall Tydens hierdie gebedsaand…

Jeug Gebedsaand: Herlewing

Herlewing is ‘n woord wat die afgelope paar jaar baie gehoor, oor gebid en voor gewag word. By Algoa Gemeenskapskerk sien ons met afwagting en opgewondenheid daarna uit. Jeug Gebedsaand: Herlewing Daar is baie beloftes oor Algoa Gemeenskapskerk uitgespreek, en een van hulle is Herlewing. Dis vir ons baie belangrik dat ons kinders ook verstaan…