Jeug Alpha – Heilige Gees naweek – Graad 7-12

Die volgende lesse is deel van die Alpha-reeks se Heilige Gees naweek. Dit kan egter ook vir Sondagskool gebruik word as deel van die tema oor die Heilige Gees. HEILIGE GEES NAWEEK – Graad 7-12 Heilige Gees naweek – Graad 7 – 12 – Sessie 1 – Wie is die Heilige Gees Heilige Gees naweek…

Jeug Alpha – Heilige Gees naweek – Graad 4-6

Dieselfde tyd wat ons die Jeug Alpha met die Graad 7-12 groep gedoen het, het ons dit ook met die Graad R – 6 in twee verskillende groepe, Graad R-3 en Graad 4-6, gedoen. Ons het ongelukkig net die lesse van die Heilige Gees naweek vir die Graad 4-6 groep en deel dit graag met…

Jeug Alpha – Heilige Gees naweek – Graad R-3

Dieselfde tyd wat ons die Jeug Alpha met die Graad 7-12 groep gedoen het, het ons dit ook met die Graad R – 6 in twee verskillende groepe, Graad R-3 en Graad 4-6, gedoen. Ons het ongelukkig net die lesse van die Heilige Gees naweek vir die Graad R-3 groep en deel dit graag met julle.…

Jeug Alpha – Snr.

Jeug Alpha – Seniors Ons gemeente het die Alpha kursus al ‘n hele paar keer met groot sukses aangebied, soos ek glo baie van julle ook al gedoen het. In 2015 het ons ervaar die Heilige Gees wil hê dat ons die Alpha kursus met ons Jeug moes doen. Die Jeug materiaal is egter net…