Saalbyeenkomste: 17. Die storie van die Coke blikkie

Hierdie is ons sewentiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Die Coke blikkie Hierdie is ‘n ou bekende storie wat ons onlangs weer op afgekom het. Die rooi van die blikkie stel die bloed van Jesus voor. Die swart strepies is die sonde wat ek en jy doen. Die wit is reinheid, wanneer jy jou sonde…

Saalbyeenkomste: 16. Wie is God?

Hierdie is ons sestiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Die blinde mans en die Olifant In ‘n klassieke verhaal word vertel van ‘n oeroue dorpie waar al die inwoners blind was. Eendag was ses van die dorpie se mans op pad. Hulle loop toe ‘n man raak wat op ‘n olifant gery het. Die ses…

Saalbyeenkomste: 15. Wat is jou fondasie?

Hierdie is ons vyftiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Wat is jou fondasie? ‘n Fondasie is iets waarop ons ‘n huis bou.  Ons kan nie sien hoe ‘n huis se fondasie lyk as ons in die straat ry nie, want dis onder die grond, maar dis die belangrikste deel van die huis.  As jou huis se…

Saalbyeenkomste: 14. Vertrou op die Here

Hierdie is ons veertiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Die Vingertoets Vir hierdie boodskap met die tema: Vertrou op die Here, word die storie: Die Vingertoets gebruik, om aan die kinders te demonstreer dat jy op die Here moet vertrou. ‘n Professor aan ‘n mediese fakulteit, Prof William Osler, het tydens ‘n lesing aan sy…

Saalbyeenkomste: 13. Hemelvaart

Hierdie oulike saalbyeenkoms, kort boodskap idee, deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming. Hemelvaart Gaan kyk gerus na hierdie oulike video clip uit Soekie se ‘Lewensredder reeks’, rondom Hemelvaart. Jy kan lekker prakties daarmee raak. Die kinders sal hemelvaart beslis nie vergeet na hierdie boodskap nie. Volg die skakel hieronder na ons ander Saalbyeenkomste:…

Saalbyeenkomste: 12. Waarvoor staan JY?

Hierdie is ons twaalfde Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Waarvoor staan JY? ‘n Persoon se voete vertel ons twee baie belangrike dinge van hom/haar: Waar hulle staan, en waarheen hulle oppad is. Iemand wat vas staan vir dit waarin hulle glo is ‘n eienskap wat mense bewonder. In hierdie boodskap kyk ons na die voorbeeld van…

Saalbyeenkomste: 11. Paasfees

Hierdie is ons elfde Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Paasfees Vir hierdie kort boodskap, saalbyeekoms idee gaan ons nie ‘n storie gebruik nie, maar ‘n teesakkie. Daar is verskillende maniere wat jy die teesakkie kan gebruik om die evangelie aan die kinders te verduidelik, en jy kan dit aanpas volgens wat jy jou kinders wil leer.…