Stories: Die Ander Kant

Baie mense is bang om dood te gaan, want hulle weet nie wat wag aan die ander kant van die dood vir hulle nie. Tema van die Storie: Die Ander Kant Hierdie storie illustreer so mooi, dat dit nie saak maak hoe die “ander kant” lyk nie, wat saak maak is WIE vir jou aan…

Stories: Kan jy LIEFDE installeer?

Ons is tans besig met ‘n reeks by ons EPIC groepe oor die Vrugte van die Gees – en hierdie storie pas so pragtig daarby in. Dis so half in ‘rekenaar-taal’ geskryf, maar beslis nie moeilik om te verstaan nie, en BESLIS die moeite werd om te lees. Tema van die Storie: Kan jy LIEFDE…

Stories: God hou die Hele wêreld in Sy hand

Wie van ons ken NIE hierdie pragtige, ou bekende liedjie uit ons Sondagskool en Kinderkrans dae nie? Dis so jammer dat soos ons grootword ons dit nie altyd meer so glo soos toe ons kinders was nie, VERAL wanneer die lewe moeilike draaie met ons loop en ons so baie vrae het waarop ons nie…

Stories: Fietsry saam met Jesus

Hierdie storie is so mooi ons MOET dit net deel! As jy deur ‘n moeilike tyd gaan sal hierdie jou bemoedig en versterk om weer aan te gaan. Tema van die Storie: Fietsry saam met Jesus Hierdie verhaal vergelyk ons geloofsreis saam met Jesus met ‘n tandem-fiets. Aan die begin van ons reis saam met…

Stories: Hoe hanteer jy Teenspoed?

Hoe hanteer jy as christen teenspoed is ‘n baie interessante vraag waarop ons nie altyd ‘n antwoord het nie. Ons het baie keer ons eie verwagtings oor wat God moet doen of HOE Hy dit moet doen, dat ons gedurende die moeilike tye heeltemal uitmekaar val as gevolg van ONS verwagtings. Tema van die Storie:…

Stories: Geen Battery nie

Het JY al die God van wonderwerke ontmoet? Ek praat nie van Hom gelees in die Bybel nie, ek praat van ‘n persoonlike, waaragtige ontmoeting met Sy wonderwerkende krag gehad? Hierdie is dalk net ‘n storie, maar daar is soveel soorgelyke ware verhale uit baie van ons se eie lewens dat dit amazing sou wees…

Stories: Groot Wonderwerk in ‘n klein botteltjie

Soos ek hierdie pragtige storie lees het ek gewonder of die titel nie eerder “Die geloof van ‘n kind moes wees” nie, maar tog is albei so gepas vir hierdie storie. Matt 18:3 is so gepas by hierdie storie: “Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kinderjies word nie, sal julle beslis…