TUIS

 

kerk

Waar is ons?

Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoa Park, Port Elizabeth

Kontak Persone:

Gemeente Leier: Les Stander

Gemeente Bestuurder: Andrè Louwrens

Leraar: Ds Eldrè Bester

Jeugwerker: Juanita Steyn

Kontak Besonderhede:

Kerkkantoor Tel nr: 041 – 4522828

Faks nr: 086 549 0297

E-pos adres: admin@algoa.org.za

Bankbesonderhede:

Nedbank

Tjek rekening: 1121700705

Takkode: 121517

Eredienstye:

Oggenddiens: 9:00

Kinderkerk vir Graad R-6 tydens die erediens

Sondagskool (Sions) vir Graad 7-11 na die erediens

PROGRAM TYDENS DIE WEEK:

Dinsdagoggend: Bejaarde sel by kerk – 10:00

DinsdagaandVolwasse sel by die kerk – 18:30

Woensdagoggende: Vroue sopkombuis met Crechè vir die kinders – 9:30

Woensdagaande: EPIC Jeug – Graad R-12 – 18:30 -20:00

Donderdagoggende: Skolebediening: Hoërskool Otto du Plessis – Jeuggroep – 7:30-8:00

Donderdagoggende: Mans sopkombuis – 9:30

Donderdagmiddae: G1 Jeug – Graad 1-7 – 14:30

Vrydagoggende: VCSV – Hoërskool Otto du Plessis – Eerste Pouse

Vrydagmiddae: Skolebediening Laerskool Piet Retief – 13:30