EPIC Jeug

3

EPIC Jeug is ‘n baie unieke jeugbediening van Algoa Gemeenskapskerk. Ons bedien jeug van Graag R -12 op ‘n Woensdagaand van 18:30 – 20:00.

Ons funksioneer in drie groepe – Graad R-3; Graad 4-5  en Graad 6-12 saam. Ons bedien jeug van die Algoapark area en nie net ons gemeente se kinders nie. Ons het ‘n gemiddeld van 140 kinders per aand en ongeveer 30 vrywilligers wat in die onderskeie groepe help. Ons kinders geniet Praise en Worship ontsettend baie, en doen dit deur middel van danse.

Ons het gevind dat daar baie min goeie materiaal in Afrikaans beskikbaar is vir ‘n jeugbediening en wil graag dit, wat die Here vir ons gee, met julle deel. Ons gaan ons lesse, asook ons danse, op hierdie blog beskikbaar stel. My e-pos adres is annatjie@algoa.org.za as jy met my wil kontak maak.

Les oor die Wapenrusting:

page 1

Battle of the sexes funaand:

page 2

Ysbrekers – Die Heilige Gees is ons helper

page 3

Fearfactor aand: Wat maak jou bang om jou hart vir Jesus te gee?

page 4

Ysbreker: Die Heilige Gees wil ‘n ‘makeover’ in jou kom doen:

page 5

Sommer net ‘n lekker lawwe aand:

page 6