Kinderkerk Les: 3. Woord Studie – Sonde

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Woord Studie – Sonde Hierdie is die…

Saalopening: 23. Liefde

Hierdie is ons drie en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Liefde Valentydsdag is om die draai, en ons wil sommer vroeg al die saalopening oor liefde ‘post’ sodat die van julle wat dit wil gebruik nog genoeg tyd sal hê om voor te berei. Valentynsdag is die ideale geleentheid om weer ‘n slag met ons…

Bybelvasvra 13: Liefde

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Liefde. Liefde  Hierdie is so lekker ‘bonus’ Bybelvasvra, ons het sommer twee oor die liefde geskryf. Die eerste vasvra handel oor God se liefde vir ons en ons liefde vir Hom. Die tweede vasvra handel oor ‘n paar Bybelse liefdesverhale. Hierdie is selfs ‘n lekker hulpmiddel van ‘n valentynsaand vir…

Sondagskool Les: 2. Woord Studie -Heiligheid

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Kinderkerk Les: 2. Woord Studie – Heiligheid

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Woord Studie – Heiligheid Hierdie is die…

Jeug Funaand: Speletjies 2

Hierdie is sommer net ‘n lekker funaand, ‘n gemaklike manier om die nuwe jaar mee af te skop. Ons kinders is altyd bietjie ‘wild’ na ‘n vakansie, so dis beter om die ys te breek met ‘n funaand as om met ‘n les te begin. Hierdie funaand is ‘n lekker mengsel van aktiewe speletjies en…