Personeelkamer Opening: 39. Wie verhinder jou groei?

Hierdie is ons nege en dertigste Personeelkamer Opening. Wie verhinder jou groei? Die werknemers van ‘n groot maatskappy het teruggekeer van hul ete breek en by die ingangs portaal van die kantore is hulle begroet deur ‘n kennisgewing. Die kennisgewing het gelees: “Die persoon wat jou die meeste verhinder het om te groei in die onderneming…

Bybelvasvra 24: Manne van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete, Konings en Vroue van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Manne van die Bybel te leer. Jy kan hierdie…

POPIA

Algoa Gemeenskapskerk se Jeughartklop Blog word deur een mens bestuur. Jou inligting is veilig en word nêrens versprei nie. Dit geld vir alle sosiale media blaaie en groepe ook. Hersien asseblief jou privaatheidsinstellings om jouself te beskerm. Indien iemand voorts persoonlike inligting (soos ‘n telefoonnommer) plaas, sal ek dit dadelik verwyder om jou identiteit te…

Ontsyfer die Boeke van die Bybel

Ons het nog ‘n Bybel aktiwiteit saamgestel wat julle as ‘n les kan gebruik. Ontsyfer die Boeke van die Bybel Vir hierdie speletjie het ons 15 boeke van die Bybel gevat en die helfte van die name daarvan met prentjies vervang. Die idee is dat die kinders moet raai watter Bybelboek dit is. Ons het…

Speel deur die Bybel

Met die kerkdienste se getalle wat weer verminder is, en stygende COVID getalle het ons tans bitter min kinders in die kerk. Dit maak dit dus moeilik om ‘n lesreeks te doen, want eredienste word nie konstant deur dieselfde kinders bygewoon nie. Ons is dus besig om na ander maniere te kyk om Bybelkennis by…

GW Kinderkerk Les 22: Josef lê drome uit

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

Personeelkamer Opening: 38. ‘n Stukkie Brood

Hierdie is ons agt en dertigste Personeelkamer Opening. ‘n Stukkie Brood – ‘n Ware Verhaal Jare gelede het die Readers Digest ‘n artikel geplaas oor die beroemde Dr Chris Barnard en sy ewe beroemde broer Dr Marius Barnard. Die atrikel het gegaan oor ‘n verhaal wat hom afgespeel het in die Grootte Schuur Hospitaal se…

Bybelvasvra 23: Vroue van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete en Konings van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Vroue van die Bybel te leer. Jy kan hierdie Bybelvasvra…

I Spy: Nuwe Testament Verhale

Met die kerkdienste se getalle wat weer verminder is, en stygende COVID getalle het ons tans bitter min kinders in die kerk. Dit maak dit dus moeilik om ‘n lesreeks te doen, want eredienste word nie konstant deur dieselfde kinders bygewoon nie. Ons is dus besig om na ander maniere te kyk om Bybelkennis by…

I Spy: Ou Testament Verhale