Bybel Aktiwiteite: Blokraaisels

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Blokraaisels: Een van die lekkerste aktiwiteite om met kinders te doen is ‘n blokraaisel of crossword puzzle. Die probleem is dat…