Bybel Aktiwiteite: Brain Teasers

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Brain Teasers: Bybel Brain Teasers is een van ons kinders se gunsteling aktiwiteite. Dit help om hulle te laat dink, en…